Adres

R59 Tussen Bothaville (20km) en Viljoenskroon (22km, Bothaville

Kontak

082 388 3001

E-pos

klippan@btbits.co.za
admin@diestoorbhv.co.za

Kontak ons gerus

Jou boodskap is vir ons belangrik en ons sien uit om van jou te hoor!
@trendstreasures Instagram Comment

Dis omtrent uniek! Lekker plaasgevoel

@debbieengelbrecht Instagram Comment

Baie baie dankie vir al jul moeite! Dit was uit die boeke uit gewees!

@Lizemey Instagram Comment

Ons kon nie vir 'n beter venue en mooier dag gevra het nie! Julle het elke verwagting oortref en ons waardeer die ongelooflik baie! 🧡 WEEREENS DANKIE ♡de die Visser!

Marietta Prinsloo Facebook Comment

Vreeslik baie dankie vir ‘n heerlike ete! Ons het vreeslik lekker gekuier en alles was perfek!

Louis En Anneline Henning Facebook Comment

Ons het net daar oorgeslaap vir 1 aand, wat 'n besonderse plek, vriendelike eienaars en personeel, ontbyt was heerlik, sal definitief weer daar bly as ons in daai area is �

Hanlie Van Eeden Facebook Comment

Kan getuig. Dis n besonderse plek met lekker slaapplek en kos en om nie te praat van die eienaars nie. Hulle het vriende geword oor die jare. 🤍

Maryke Van Rensburg Facebook Comment

Ek het lanklaas ń venue se mooi so baie geniet. Aandag aan detail, gasvryheid, vriendelikheid en die besonderse atmosfeer. Ons, Side Eye Photography, sal julle beslis aanbeveel.

Danelle Beukes Facebook Comment

My gunsteling “huis weg van die huis”. Die Stoor is vir my meer as net die eindbestemming op my padkaart, maar ‘n tweede familie!

Bettie de Lange Facebook Comment

Baie baie dankie Charlene vir al julle moeite en opofferinge… dit was n voorreg om die kinders se spesiale dag by julle te kon hou…💓💓

Isabel Nel Facebook Comment

Dankie Charlene en jou span...dit was alles so mooi en baie spesiaal. Voorspoed met die res vd jaar se funksies…

Hanlie Van Eeden Facebook Comment

En so kom bly ons elke jaar vir Nampo daar. Blyplek besonders en na n lang dag is n warm bord kos heerlik. Niks is ooit moeite.

Stien De Kock Facebook Comment

Heerlike feestelike atmosfeer

Hesté Delport Facebook Comment

Ons het heerlik by julle gekuier, dankie vir al jou moeite, was n bederf aand!❣️

Hanlie Van Eeden Facebook Comment

Lekkerste plek om oor te slaap

Annelien Maartens Facebook Comment

Dis pragtig, iets besonders.

Ansa Serfontein Facebook Comment

Beste venue. Kan nie wag vir Nampo.

Mollie van Niekerk Facebook Comment

Alles was baie mooi en ons het so lekker gekuier!

Esté Welding Facebook Comment

Jou venue is PUIK 🥰

Ansa Serfontein Facebook Comment

Die beste. Dit is hoekom ons jaar na jaar terug kom.

Hanlie Van Eeden Facebook Comment

Ons het al in die shack geslaap. Heerlik gewees. Moenie jou misgis met die naam nie.

Marlene Fick Facebook Comment

Die plek waar mens lewenslange vriende maak !

Brigette Botha Facebook Comment

Besonderse plek met amazing personeel. Die Stoor sal vir ewig 'n special plek in ons harte hê.